Tuis Optredes Musiek Videos Winkel Radio Program Kontak

© 2018  -  Janiné

Website designed and powered by XrossBeat Media

Welkom by my webtuiste

Volg my op Facebook

Volg my op Twitter

Janiné is gebore op 13 Augustus 1979 in ‘n klein dorpie met die naam van Springs.  

Sy matrikuleer aan die Hoërskool Zwartkop en behaal haar BA Teologiegraad aan die Universiteit van Johannesburg.  Haar professionele sangloopbaan begin in 2007 - in dieselfde jaar stel sy haar debuut album “Ek en Jy” vry.  In 2010 stel sy haar eerste Geestelike Album vry genaamd “Melk In Jou Tee” wat deur RSG bestempel word as “alternatiewe Gospel”.


In Maart 2018 stel sy haar album, Fill My Cup, vry.   Nie net is hierdie album ‘n feesviering van 10 jaar in die musiekbedryf nie maar ook ‘n getuienis van merkwaardige geestelike groei.


Met woord en sang inspireer sy mense om die mooi in die lewe raak te sien ten spyte van jou omstandigehede en te weet die lewe is die moeite werd!